Deel 1
Jou Brein, Vriend of Vyand
Verstaan hoe jou brein werk, hoe programme soos vrees, minderwaardigheid en jaloesie gevorm word, en hoe jy dit kan herprogrammeer vir 'n vryer, doelgerigte en vervullende lewe.
BINNEKORT · NOVEMBER 2026
Lê jy snags wakker terwyl jou kop die ergste oor en oor afspeel? Of werk alles by die oefening, net om in die wedstryd uitmekaar te val? Dis nie 'n gebrek aan wilskrag nie. Dis programme. En programme kan herskryf word.
Hoor eerste wanneer dit uit isEers verstaan, dan toepas · deur Hennie Terblanche
Jy is op die lys. Jy hoor eerste wanneer Jou Brein: Vriend of Vyand beskikbaar is.
Deel met 'n vriend op WhatsAppWees van die eerstes wat hoor wanneer die boek beskikbaar is. Ons stuur jou een boodskap, en ons deel jou besonderhede met niemand nie.
Eers verstaan, dan toepas
Deel 1
Verstaan hoe jou brein werk, hoe programme soos vrees, minderwaardigheid en jaloesie gevorm word, en hoe jy dit kan herprogrammeer vir 'n vryer, doelgerigte en vervullende lewe.
Deel 2
Dieselfde beginsels op die veld, die baan en die kolfblad. Geskryf vir die sportpersoon, van die o/13-span tot die Springbokke, maar net so kragtig by die werk, in jou besigheid, verhoudings en gesin.
“Jy kry nie in die lewe wat jy wíl hê nie. Jy kry wat jy glo.”
Vir wie is dit?
Vir die persoon wat snags wakker lê en die ergste oor en oor afspeel.
Vir die sportpersoon wat by die oefening skitter, maar in die wedstryd vries.
Vir die werknemer wat elke Sondagaand met 'n swaar hart aan Maandag dink.
Vir die ouer wat wil hê hulle kinders moet met 'n gesonde selfbeeld grootword.
Vir die besigheidseienaar wat sy span na die volgende vlak wil neem.
Vir die persoon wat van voor af moet begin.
Sokkies raak op. Sjokolade word geëet. Gee hierdie Kersfees iets wat iemand se hele jaar kan verander.
Vir besighede en winkels
Koop jy vir jou span, of wil jy die boek in jou winkel aanhou? Hennie bied grootmaat-pryse aan.
Kontak Hennie
Oor die skrywer
Hennie Terblanche is 'n lewensafrigter en berader uit George wat mense nie net wil inspireer nie, maar wil aktiveer. Met sy agtergrond in teologie, berading en leierskap help hy individue, spanne en besighede om hulle denke te verstaan en hulle volle potensiaal uit te leef.
Lees meer oor HennieGereelde vrae
In November 2026. Teken in op die lys, dan hoor jy eerste.
Die prys word by die bekendstelling aangekondig. Mense op die lys hoor dit eerste.
Ja, Your Brain: Friend or Foe en Your Mind as a Teammate. Kies "Engels" in die vorm.
Ja, kontak Hennie vir grootmaat-pryse.
Hennie Terblanche (George) is verantwoordelik vir die besonderhede wat jy hier gee. Ons gebruik jou naam, selfoonnommer en e-pos net om jou oor die boek Jou Brein: Vriend of Vyand en verwante produkte te kontak. Ons deel dit met niemand nie en verkoop dit nooit nie. Jy kan enige tyd vra dat ons jou van die lys afhaal, of wil weet watter inligting ons van jou het: stuur 'n e-pos na hennieter@gmail.com.