Boeke
Dieselfde beginsels as in sy sessies en boodskappe, om saam te neem en op jou eie tyd te lees.
Hoe jou negatiewe onderbewuste denkpatrone jou potensiaal kan saboteer, en hoe om nuwe positiewe denkpatrone in jou onderbewuste vas te lê.
Afrikaans · Gedrukte boek R295
How negative subconscious thought patterns can sabotage your potential, and how to anchor new, positive thought patterns in your subconscious.
Engels · Gedrukte boek R295
Jy kan hoogstens 20 gedrukte boeke per bestelling bestel. Wil jy meer hê, plaas net nog 'n bestelling.